Profetiese Aksies

Profetiese Aksies

🌟 Profetiese Aksie – Hoekom en Hoe

  • Terwyl ek gebid het, het ek vir God gevra hoekom ons moet doen wat Hy wys. Ek het gevoel Hy sĂȘ: â€œWant die Woord is vol daarvan.”
  • Ons is nie een-dimensioneel gemaak nie – God het ons met baie fasette geskep. Soms het Jesus net ‘n verklaring gemaak, ander kere spoeg gebruik – God se maniere verskil.

đŸ•Šïž Profetiese Aksies is Nie net vir Geestelike Samekoms nie.

  • Dit is ook vir ons persoonlike lewens – wanneer ons naby aan God leef en Sy stem hoor.
  • Dit is nie ‘n towerstaffie nie, dit dra Goddelike krag as dit met geloof gepaard gaan.

📖 Voorbeelde uit die Skrif

Voorbeeld 1 – Elia en Elisa (1 Konings 19:19) â€œSo he departed from there and found Elisha the son of Shaphat, who was plowing with twelve yoke of oxen in front of him, and he was with the twelfth. Elijah passed by him and cast his cloak upon him.” (’n simboliese roeping) en Elisa volg hom. God sĂȘ vir Elijah dat Elisha hom gaan opvolg. Daar is geen melding in die Skrif dat Elia en Elisa voorheen kontak gehad het of mekaar geken het nie. Dit bleik dat hierdie ontmoeting die eerste interaksie tussen hulle is. Dis moontlik dat hulle van mekaar geweet het. Elia was ’n bekende profeet, en Elisa kon van hom gehoor het, maar dit alles is slegs spekulasie. 

Voorbeeld 2 – Kind opgewek (2 Konings 4:32–35)

“When Elisha arrived in the house, the child was dead and laid upon his bed. So he went in, shut the door on the two of them, and prayed to the Lord. 

  • He went up and lay on the child, 
  • put his mouth on his mouth, 
  • his eyes on his eyes, 
  • and his hands on his hands. 
  • And as he stretched himself on him and embraced him, the child's flesh became warm. Then he returned and walked in the house to and fro (it sounds to me that he was praying) and went up again and stretched himself upon him. And the child sneezed seven times, and then opened his eyes.

Voorbeeld 3 – Dood in die pot (2 Konings 4:38–41)

Elisha came back to Gilgal during a famine in the land. The sons of the prophets were sitting before him, and he said to his servant, Set on the big pot and cook pottage for the sons of the prophets. Then one went into the field to gather herbs and gathered from a wild vine his lap full of wild gourds, and returned and cut them up into the pot of pottage, for they were unknown to them. So they poured it out for the men to eat. But as they ate of the pottage, they cried out, O man of God, there is death in the pot! And they could not eat it. But he said, Bring meal (ie flour) [as a symbol of God's healing power]. And he cast it into the pot and said, Pour it out for the people that they may eat. Then there was no harm in the pot.”

‭‭2 Kings‬ ‭4‬:‭32‬-‭35‬, ‭38‬-‭41‬ ‭AMPC‬‬

Elisa gooi meel in die pot – simbool van God se genesende krag – en die kos word veilig.

Voorbeeld 4 – Moses en die bitter water (Eksodus 15:22–26)

Toe het Moses die Israeliete van die Rooisee af laat vertrek, en hulle het na die Wildernis van Sur gegaan. Hulle het drie dae lank deur die wildernis getrek sonder om water te kry. Toe hulle by Mara kom, kon hulle nie van die water drink nie, want dit was bitter. Daarom het hulle dit Mara (bitterheid) genoem. Die volk het teen Moses begin kla en gesĂȘ: “Wat moet ons drink?”

Moses het tot die Here geroep, en die Here het vir hom ’n boom gewys. Hy het dit in die water gegooi, en die water het soet geword.”

Moses gooi ‘n boom in bitter water – dit word soet. Wetenskaplike verduidelikings is moontlik, maar die kern is: Goddelike leiding en Moses se gehoorsaamheid.

Voorbeeld 5 – Hosea se huwelik as profetiese aksie (Hosea 1 & 3)

Hosea se lewe het ’n lewende les vir Israel geword. God het hom beveel om met Gomer te trou – ’n vrou wat ontrou sou wees. Hierdie huwelik was ’n simboliese beeld van Israel se geestelike egbreuk (Hosea 1:2). Gomer het Hosea herhaaldelik verraai. Tog het Hosea haar agternagesit, haar uit slawerny losgekoop en weer as sy vrou herstel (Hosea 3:1-2). Hierdie daad het God se onophoudelike liefde vir Sy volk weerspieĂ«l. Selfs toe hulle Hom verlaat het, het God daarna verlang om hulle te herstel. Hosea se profesie was nie net ’n boodskap van oordeel nie, Maar ’n hartroerende oproep tot ’n innige verhouding met God.

📣 Jesus by die dogtertjie (Markus 5:35–42)

Terwyl Jesus nog praat, kom daar mense van die owerste se huis en sĂȘ vir Jairus: “Jou dogter het gesterf. Moet die Meester nie verder pla nie.” Jesus hoor dit, maar ignoreer hulle woorde en sĂȘ vir Jairus:

➀ â€œMoenie bang wees nie, hou net aan met glo!”

Hy laat niemand saam met Hom gaan nie, behalwe Petrus, Jakobus en Johannes (bly in die geselskap van mense wat geloof aanmoedig). When they arrived at the house of the ruler of the synagogue, He looked [carefully and with understanding] sien Jesus die mense wat huil en weeklaag.

Hy vra vir hulle:

➀ Deklarasie 1: â€œHoekom huil julle? “Die kind is nie dood nie, sy slaap.” Hulle het Hom uitgelag en bespot (soms sal jy bespotting beleef) Jesus het almal uitgestuur (weer eens – omring jouself met geloofsbouers). Hy neem die kind se ouers en die drie dissipels saam die kamer binne. Gripping her [firmly] by the hand (He was sure and strong in faith),

➀ Deklarasie 2: â€œTalitha cumi” – Dogtertjie, Ek sĂȘ vir jou, arise [from the sleep of death]!  Sy staan onmiddellik op en begin loop – Geloof en aksie het saam gewerk!

💡 Sleutels tot Profetiese Aksies

  • Dit maak nie altyd sin in die natuurlike nie – dit verg nederigheid en blindelingse vertroue.
  • Hoekom vra God nederigheid? Hy verwerp hoogmoed – maar verhoog die nederiges.

📕 Obadja & Nahum – Val van die Hoogmoediges

Obadja waarsku Edom: Edom was trots op bergvesting en het geglo dat niks hulle kon raak nie (Obadja 1:3-4). Maar toe Babilon Jerusalem aanval, het Edom gestaan en kyk — en selfs gehelp met Juda se val, deur die oorblyfsels te plunder (Obadja 1:10-14). VanweĂ« hul arrogansie het God hul vernietiging aangekondig:

“Soos jy aan Israel gedoen het, so sal aan jou gedoen word” (Obadja 1:15). Julle vertrou op bergvestings – maar God sal julle verneder.

Nahum waarsku Nineve: Nahum se profesie, meer as ’n eeu later geskryf, was gerig aan Nineve, die hoofstad van die Assiriese ryk. Dit het ander nasies onderdruk en geterroriseer. AssiriĂ« het homself as onoorwinbaar beskou, maar Nahum het verklaar:

“Die Here het ’n bevel teen jou gegee: ‘Jy sal geen nageslag hĂȘ om jou naam voort te dra nie’” (Nahum 1:14).

Nineve, eens die magtigste stad ter wĂȘreld, sou volledig val — en die geskiedenis bevestig dat dit in 612 v.C. verwoes is.

Geen nasie of persoon is buite God se bereik nie – Hy weerstaan hoogmoediges, gee genade aan nederiges (Luk. 1:52). 

❓ Is daar ‘n geheime formule?

Nee!! Daar is nie!

Kan ons Bybelse aksies herhaal en dieselfde resultaat kry? Voorbeeld: 7 keer om die huis stap? Sleutel: GELOOF is noodsaaklik – sonder dit is dit net ritueel. Jy moet inderdaad regtig by die Here gehoor het!

✅ Die Eerste Stappe

1. Bly naby aan God – hoor Sy hart.

2. Wees nederig en gewillig om te gehoorsaam.

3. Voeg GELOOF by.

4. En
 AKSIE!

ACTIVATION

Ek voel dat ons musiek moet aansit en stil word vir n tyd lank. Ons weet God gaan ons goed wys om te doen. Mag ons gehoorsaam en gewillig wees, geloof daarby voeg en act upon it!