Preke Honour & Shame and the FACE of God The greatest honour and glory of our life is in CHRIST alone. Shame abounds when we miss HIS GLORY within.
Preke Herontdek die Waarde van die Heilige Samekoms Herontdek die krag en werklikheid van die Heilige Geestelike Samekoms!
Summit 2025 Die Waarde van Profesie “Surely the Lord GOD does nothing, Unless He reveals His secret to His servants the prophets”. (Amos 3:7 NKJV)
Summit 2025 Profetiese Aksies Profetiese Aksie – Hoekom en Hoe Terwyl ek gebid het, het ek vir God gevra hoekom ons moet doen wat Hy wys. Ek het gevoel Hy sê: “Want die Woord is vol daarvan.” * Ons is nie een-dimensioneel gemaak nie – God het ons met baie fasette geskep. Soms het Jesus net ‘n
Summit 2025 Slaying Giants See the giants fall and finish the war! Thank You Jesus! Glory and honour to you in the highest. The battle is the Lord’s. Victory!
Preke Raise The Standard of Holiness in us, dear Lord. “Time to Raise the Standard: Rekindling Holiness in a Collapsing Culture”
Preke Die Krag van die Pouse Terwyl die wêreld op volspoed teen 'n dolle gejaag voortsnel... neem 'n pouse, wag 'n bietjie, skep asem in die Gees.
Preke Hoe Om Kop te Hou in Tye van Onsekerheid en Geweldadigheid? Die tye waarin ons leef — met oorlog, ramp, morele verval en massasterftes — is nie ‘n tyd vir stilte nie.
Preke Die Alchemis – Hoe Jesus ons Gebrokenheid in GOUD Verander Ons leef in ’n wêreld wat mal is oor “formules vir sukses.” Van dieetplanne tot beleggingstrategieë, van geestelike oorwinning tot emosionele genesing – oral soek mense na die geheime resep - GEHOORSAAM JESUS is God se RESEP
Preke Oorwin angstige oomblikke van VREES. Ons leef in 'n samelewing waar al hoe meer mense vasgevang is in angs en vrees, mag hierdie boodskap jou GELOOF versterk om vrees te oorwin.
Preke Die Stryd om Te GROEI en Die GENADE om Nie op Te Gee Nie Baie mense assosieer standaarde met pyn, mislukking en verwerping... maar wanneer jy standaarde begin gebruik as leermeesters kan jy groei en leer hoe om te oorwin
Preke Immigreer of Nie? As gelowiges is ons ALMAL pelgrims… mense van die WEG… nie mense wat iewers VERTOEF nie. Ons Burgerskap is in die HEMELE! Dit beteken egter nie dat ons hande sit en vou, en wag vir die wegraping nie!!
Preke Kaktus of Sonneblom 'n Verkeerde of slegte gees, verander die atmosfeer. Dit is soos 'n slegte reek, wat almal ongemaklik laat voel...
Preke 7 Maniere om HELDERHEID te Behou In vandag se wêreld voel dit soms asof jy deur ’n doolhof van geraas en teenstrydige boodskappe moet navigeer - word verhelder in Christus Jesus
Preke MEER AS LIEFDE... Ingestel om te Harmoniseer In 'n wêreld waar mense elke dag nader aan mekaar behoort te leef, voel dit soms asof ons verder en verder uitmekaar dryf net Jesus se manier van leef kan ons weer verenig.
Preke Die Opstanding van Jesus Christus Hier is ’n lys duidelike, maklik verstaanbare, mees oortuigende redes om in die opstanding van Jesus Christus te glo.
Preke Nagmaal as 'n Bevrydingsfeesmaal! Verstaan die Nagmaal Maaltyd vanuit sy oorsprong as Pasga maaltyd tydens die Jode se verlossing uit Egipte
Preke Overcoming Tribulation Through the Force of Love Love is the answer to our survival as believers and is a defensive weapon in the midst of tribulation and the attack of the enemy. Love is powerful, it is a powerful force.
Preke Weerstaan Die Storms van die Lewe in Christus Histories is ons as kinders van die Here gewoond aan teëstand, verdrukking, en lewensdramas. Ons is baie diep geanker in Christus te midde van die storms!
Preke In Verbondenheid met Christus Om in verbondenheid met Christus te leef, is die hoogste roeping en die diepste vervulling van die menslike bestaan.
Preke Die TOEKOMS Van 'n Gelowige Wat hou die toekoms vir ons in? Dis ’n vraag wat in hierdie tyd al hoe meer in ons harte opkom. Daar is vandag geen tekort aan doemprofete nie—mense wat voortdurend die einde van die wêreld aankondig.
Preke Featured God Will Make a Way Where There Seems To Be No Way We’ve all been there—staring at our screens, trusting GPS to guide us. It’s convenient, yet we’ve lost the ability to find our way by memory. Without it, we feel lost and disoriented. Isn’t this the modern soul?
Preke Praktiese Maniere om God se Stem te Onderskei IN 'n era van internet soek enjins en AI maak ons nog tyd om God te raadpleeg? Vra ons na Sy Raad? Soek ons Sy wil? Hoor ons Sy stem?
Preke Featured Wie se LIG Trek Jou Aandag? Ons leef in 'n tyd waar tegnologie en sosiale media 'n integrale deel van ons daaglikse lewens geword het. Is dit vir ons geestelik goed of sleg?
Preke Om te BEHOORT aan die LIGGAAM van Christus Hoe vaar ons as Kerk om in hierdie snelbewegende inligtingsera mense te laat voel dat hulle werklik behoort?