Die woordjie ‘Ons’ is ‘n kritiese woord in NT verbondstaal. Jesus leer ons bid: ‘Ons Vader’ nie ‘My Vader’ nie. Ons bid altyd met ‘ons’ in gedagte. Ons lewe in ’n samelewing waar die ‘ek’ heeltemal te veel gebruik word. Ons het ’n ‘ek’ bewussyn en ook ’n ‘ek’ kultuur