Harvester Gemeente | Church
  • Ons Storie
  • - Ons Geskiedenis
  • - Wat Ons Glo
  • - Leierskap
  • - Bedieninge
  • Hulpbronne
  • - Preke
  • - Sermons
  • - Identiteit
  • - Huwelik
  • - Gesondheid
  • - Geestelike Groei
  • - Finansies
  • - Landbou
  • - Ouerskap
  • - Suid Afrika
  • - Seksualiteit
  • - Hiernamaals
  • Bybelskool
  • Raak Betrokke
  • Donasies
Sign in Subscribe

kerk

A collection of 4 posts
Wat Maak HRCO Anders?
blog

Wat Maak HRCO Anders?

’n Kerk waar die Heilige Gees die Here is, funksioneer heeltemal anders en is ook heeltemal anders. Die teenwoordigheid van die Here en Sy heerskappy kan nie net gesien word in spesifieke wonders, tekens en manifestasies nie, maar in die manier hoe die kerk funksioneer. Die werking van die Heilige
14 Aug 2021 10 min read
‘n Heilige Kerk = ‘n Gesonde Samelewing
Preke

‘n Heilige Kerk = ‘n Gesonde Samelewing

Reform the church to reform the land! Dr Andre Pelser As kerk is ons nie skaam om betrokke te wees in regering, skole, diensorganisasies, gemeenskap organisasies in ons gemeenskap nie. Ons glo in ‘n openhartige eerlike liefdevolle inklusiewe onpartydige verby die kerkmure tipe infiltrerende sout-en-lig tipe kerk!!  Maar vandag wil
19 Jun 2021 9 min read
Die kerk wat Jesus bou
Preke

Die kerk wat Jesus bou

En Ek sê vir jou: Jy is Petrus, en op hierdie rots sal Ek my kerk bou, en die magte van die doderyk sal dit nie oorweldig nie. Mat 16:18 Ons werk is om dissipels te maak, en God se koninkryk te demonstreer. Ons kan nie Sy kerk bou
15 Mar 2021 5 min read
Ontdek God se hart en plan vir jou deelwees in Sy familie
Familie

Ontdek God se hart en plan vir jou deelwees in Sy familie

Ontdek God se hart en plan vir die familie Familie is die Wieg van die Lewe – Pous Francis ’n Gelukkige familie is ons eerste verdedigingsmuur teen die bose en die duisternis van hierdie wêreld. Chantál Oosthuizen. Jy weet nie hoe baie jy ’n kerk nodig het, tot jy ’n kerk
08 Mar 2021 21 min read
Page 1 of 1
Harvester Gemeente | Church © 2025
  • Sign up
  • Facebook
  • Instagram
  • Youtube
  • LinkedIn
  • Spotify
Powered by Ghost