Plaasmoorde is nie net moorde nie, maar GRUWELDADE van onmenslike wreedheid. Geld geoormerk vir COVID 19, verlore deur KORRUPSIE! Man los vrou en kinders vir ‘n ander vrou! Mense sê mekaar sleg op sosiale media sonder grense! Wat word van ons wêreld? Is dit die begin van die einde? Waar