Die Goddelike tem van die EGO. 
Tydens ons “Wat is God se Hart vir Sy kerk” aanlyn Bybelskool, vra ek mense om in-kort te verduidelik in watter area van hulle lewe het hulle geestelike groei beleef in die laaste jaar, of reformasie ervaar.  
Verskeie mense het gedeel dat hulle geleer