Iemand vra my onlangs: “Wat gee jou hoop op hierdie tydstip in Suid Afrika en die Wêreld?”
My HOOP is in Jesus! Maar dit is te simplisties gestel. My hoop is in JESUS se manier van LEEF!! Jesus preek en leef ‘n filosofie van REGLEWE wat deur die eeue die