Wat is die karaktertrekke van ’n diep vriendskapsband?
Voor jy nog vriende soek, vra eers: Is ek ’n vriend wat die moeite werd is om te hê? In ’n wêreld waar “likes”, volgelinge en aanvaarding soos ’n kompetisie voel, roep Jesus ons nie om gewild te wees nie, maar om