Lê julle daarop toe om die eenheid wat die Gees tussen julle gesmee het, te handhaaf deur in vrede met mekaar te lewe. (Eph 4:3).
Die eenheid wat God gee is ‘n bonatuurlike eenheid van diversiteit. Eenheid wat deur ‘n mens bereik word is die eenheid van konformiteit. Die