Harvester Gemeente | Church
  • Ons Storie
  • - Ons Geskiedenis
  • - Wat Ons Glo
  • - Leierskap
  • - Bedieninge
  • - Raak Betrokke
  • Hulpbronne
  • - Preke
  • - Sermons
  • - Identiteit
  • - Huwelik
  • - Gesondheid
  • - Geestelike Groei
  • - Finansies
  • - Landbou
  • - Ouerskap
  • - Suid Afrika
  • - Seksualiteit
  • - Hiernamaals
  • Bybelskool
  • Donasies
  • Teken In/Uit
Sign in Subscribe

Preke

A collection of 154 posts
'n Bybelse definisie van die kerk as geestelike ekosisteem
kerkwees

'n Bybelse definisie van die kerk as geestelike ekosisteem

https://youtu.be/X8UxUQTQ3Us Ons hoor so baie wat verkeerd met die kerk is, maar wat is die onwankelbare realiteit van kerk wat nie geskud kan word nie? (Heb 12:21-29) Die mense verwesenlik organisasies, maar die Here belowe: “op hierdie rots sal ek my kerk bou en die hekke
11 Oct 2020 4 min read
Wat verwag God van ONS?
Eenheid

Wat verwag God van ONS?

https://youtu.be/l3hnyzxwuh0 Soos bome in ‘n woud kompeteer vir die Son, en hulle takke en kroon uitreik na die son, so soek ons die Son, Jesus Christus met genesing in Sy strale! Ons hunkering is na Hom. Hy is die middelpunt van ons bestaan, en uit Hom, deur
20 Sep 2020 5 min read
Bou en Handhaaf Gesonde Grense in Verhoudings
Huwelik

Bou en Handhaaf Gesonde Grense in Verhoudings

En Hy het uit een bloed al die nasies van die mensdom gemaak om oor die hele aarde te woon, terwyl Hy vooraf bepaalde tye en die grense van hulle woonplek vasgestel het, (Acts 17:26)  Vanaf die vroegste tye af, leef groeperinge van mense binne bepaalde grense. Ons lees
23 Jul 2020 4 min read
Verseël jou verbondenheid met die Heilige Gees
Preke

Verseël jou verbondenheid met die Heilige Gees

“To have found God and still to pursue Him is the souls paradox of Love.” Todd Atkins Die meeste van ons was al in ‘n byeenkoms waar ons God se teenwoordigheid so intens beleef, die atmosfeer is heilig, intens, swaar maar liefdevol, gevul met Sy heerlike lig en helderheid! Daar
22 Jun 2020 9 min read
← Newer Posts Page 7 of 7
Harvester Gemeente | Church © 2026
  • Sign up
  • Facebook
  • Instagram
  • Youtube
  • LinkedIn
  • Spotify
  • X (Twitter)
  • Yoco Donasie
Powered by Ghost