Die Sending Gedrewe Kerk

Die boek Handelinge wys dat die eerste Christene nie net één metode gebruik het nie om mense te oorreed van die Waarheid en Persoon van Jesus Christus nie, maar ’n veelvlakkige sendingstrategie gehad het.

Die Sending Gedrewe Kerk
Die Sending Gedrewe Kerk

Die sendinghart van die eerste Christene in Handelinge.

Die boek Handelinge wys vir ons nie net wat die eerste kerk geglo het nie, maar hoe hulle geleef het. Hulle was mense wat deur die Heilige Gees gevul ismet vrymoedigheid getuig het, en selfs in ’n vyandige wêreld nie stilgebly het nie.

Die kernwaarheid is eenvoudig:

Die kerk asem in deur intimiteit met die Heilige Gees… en asem uit deur dade en woorde van getuienis. Dit moet wees soos asemhaling, jou inasem na God en jou uitasem na die wêreld. Wanneer ons nie meer natuurlik asemhaal nie, sterf die kerk.

Koste: $8 per maand

Moenie dat die dollar-prys jou afskrik nie; Patreon aanvaar alle plaaslike kaarte en jou bank skakel die bedrag eenvoudig om na Rand teen die dag se koers. Dit werk uit op ongeveer R170 per maand, afhangend van die wisselkoers.