Preke Watter Geestelike Beginsels Kan Ons Leer van die ATLEET? 5Volg die Here se gedragskode om sy werk te doen, net soos ’n atleet volgens die reëls meeding, of andersins gediskwalifiseer word en geen prys wen nie. — 2 Timoteus 2:5
Preke Watter Geestelike Beginsels Leer Ons Van Die SOLDAAT? Lesse uit "Extreme Ownership" van Jocko Willink & Leif Babin — en die vorming van 'n Navy SEAL
Preke Wat Leer Die BOER Ons Oor Die Geestelike Lewe? “Hardwerkende boere is die eerste wat die vrug van hulle arbeid geniet. Dink na oor wat ek sê. Die Here sal jou help om al hierdie dinge beter te begryp.” — 2 Timoteus 2:6-7 Wanneer laas het jy aan 'n boer gedink, hoe hy leef, wat hy doen,
Preke Goed TOEGERUS Vir Elke Goeie Werk 'n Besinning oor 2 Petrus 1:3-8. Wederbare Heerser Toe jy in 'n oomblik wederbaar is as kind van God, is jy bestem om 'n heerser te wees. Nie oor 'n paleis nie – oor 'n domein, invloedssfeer, 'n “metron” en area, of gebied
Preke Wanneer God Ver Voel Wanneer God Ver Voel Het jy al ooit wakker geword, gebid, en gevoel of die woorde teen die plafon terugbons en nêrens verder kom nie? Het jy al ooit in aanbidding gestaan met droë oë langs iemand wat huil, en gewonder of daar iets fout is met jou geesteslewe? Miskien
Preke HOE DIE KERK 'N TEENMIDDEL VIR CHAOS EN ANARGIE KAN WEES HOE DIE KERK 'N TEENMIDDEL VIR CHAOS EN ANARGIE KAN WEES
Preke Die Ware Betekenis: Sout Wat Laf Geword Het Wanneer laas het iets presies reg gelyk – en toe nie die funksie verrig waarvoor dit vervaardig is nie? Dink aan 'n brandblusser wat, op die oomblik toe jy dit tydens 'n vuur moes gebruik, tot jou skok niks by die spuit uitkom nie.
Crux Beyond the Reset Button: Why Grace is Power, Not Permission Discover why confession sometimes leaves lingering guilt, the hidden difference between forgiveness and reconciliation, and the helicopter salvation analogy.
Crux Argued Into the Kingdom? Why People Are Loved into Faith, Not Debated In Discover why modern apologetics must prioritize real relationship over arguments, what unbelievers dislike about church culture, and how Jesus used questions.
Crux Why Doesn’t Everyone We Pray For Get Healed? Unpack the $6.8T wellness illusion, the five Greek words for healing, and why comprehensive biblical wholeness is far deeper than a physical cure.
Crux Why the Richest Generation in History is the Most Anxious We live with access to endless pleasure and unprecedented material comfort—so why are we so anxious? Unpack the reality of "Hevel" and restless hearts.
Preke JEREMIA die Onversetlike, Volhardende, en Onwrikbare PROFEET Waarom Jeremia Vandag Nodig Is Die wêreld het vandag meer Jeremias nodig. In ’n tyd waarin waarheid al hoe meer gereduseer word tot persoonlike opinie, die gewete stilgemaak word deur gerief, en morele oortuigings dikwels verruil word vir groepsdruk, smag ons na mense wat onwrikbaar by die waarheid bly staan.
Preke Jy is Presies Op Die Regte Plek Waar Jy Moet Wees Daar's 'n oomblik wat ons amal al op 'n tydstip beleef het: Is ek op die regte plek?
Preke Lewe Vanuit 'n Oop-Hemel Belewenis In Christus Die wêreld word by die dag meer verdeeld. Die komende plaaslike verkiesing gaan mense nog verder in kampe verdeel. Agterdog groei. Wedywering groei. Selfbeskerming en ambisie ten koste van ander word die norm. Maar in Christus is ons op 'n manier aan mekaar verbind wat anders is as enigiets
Crux The Hardest Classroom: Why Family Failure Creates a Vacuum Explore why family breakdown creates social vacuums, why we resist correction from loved ones, and how Jesus completely redrew the boundaries of human belonging.
Preke Aktiewe Geestelike Geraasonderdrukking Hoe Jesus die stilte gevind het — en hoe ons dit ook kan vind
Crux Re-See the World: Your Roots, Your Culture, and the Jesus Culture Is your heritage pleasing to God? Explore a radical lens that transcends civilizational clashes, apartheid trauma, and Western bias. Join Module 7 of CRUX.
Preke 'n Algehele nuwe ORIËNTASIE vanuit die KONINGKRYK van GOD se PERSPEKTIEF Soms benodig ons 'n heeltemal gans anderse perspektief op die realiteit van die Lewe!
Crux The Third Question Most Leaders Are Too Afraid to Ask Discover why highly gifted religious leaders fall. Explore the deep identity test of King Saul and David in an unedited look at leadership integrity.
Preke Konsentrasie en Fokus jou Spesiale Gawe van God Ons is só besig, ons aandag vasgevang op verskeie skerms… ons is gevolglik meer ANGSTIG, ALLEEN en ONVERGENOEGD!! Ons het nodig om weer te leer hoe om te FOKUS op die HERE!
Crux Was It God - Or Just Your Own Voice? We have all been there: an intense feeling during worship, a sudden thought in prayer, or a dream that felt "significant." But the question that haunts every believer is the same: How do I know if this is a genuine encounter with God, or just my imagination? Why
Crux When God Doesn’t Explain Himself Pain isn't the interruption of your spiritual life—it's where it becomes real. Explore the 5 sources of suffering and the "Hevel" of Ecclesiastes in CRUX Module 3.
Crux The Question You Can’t Actually Avoid Is your version of Jesus real or a cultural mascot? Explore the historical, logical, and personal evidence for the real Christ in CRUX Module 2.
Preke Vier Lewenslesse Vir Die Moderne Mens Uit Die Boek Prediker Die skrywer noem homself Qohelet (קֹהֶלֶת). Die woord beteken letterlik "een wat byeenroep" — iemand wat sy mense in 'n kring versamel om met hulle eerlik oor die lewe te praat.
Preke Truth in a post-Truth World Do you have answers for the "woke" and humanistic arguments of today? CRUX Module 1 provides the tools to answer the questions nobody is saying out loud.